Die eerste span van Young Tigers FC van Cloetesville het Sondag (4 September) op die Elsenburg-sportterrein teen Scottsdene FC van Kraaifontein in ’n ligawedstryd gespeel. Die spanne moes die nat en reënerige weer trotseer, maar goeie spel is opgelewer. Young Tigers het die wedstryd 4-1 gewen danksy doele deur Ashwill Arries (2), Ryno Robyn en Jody Oktober. Ander uitslae van die dag: Superstars 2 vs. Bellevue United 1.
Credit: SYSTEM
Nat weer sit hulle nie koud
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.