Neige Booysen, ’n gr. 12-leer­der aan die Hoërskool Stel­len­bosch, het aan ’n nasio­nale olimpiade vir gasvry­heid­studies deelgeneem en onder die toptien geëindig. Sy is na die prysuitdeling genooi wat by die Univer­siteit van die Vrystaat gehou is. Al die leerders moes weer ’n eksamen skryf en Neige het nasionaal derde geëindig. Saam met haar is Ina Paarman.