Topic Menu:
News
Maties ondersoek hantering van ‘blackface’-herrie
Rektor en visekanselier prof. Wim de Villiers sê Universiteit Stellenbosch gaan ‘n onafhanklike kommissaris aanstel om die hantering van die “blackface”-herrie te ondersoek.
Taalbeleid: US buig knie in hof
Universiteit Stellenbosch moes vandag die knie buig voor ‘n hofaansoek deur AfriForum Jeug en het onderneem om te verseker Afrikaans en Engels geniet gelyke status as onderrigtaal.
Open Stellenbosch trek verskoning terug
Kort ná Open Stellenbosch verskoning gevra het vir hul uitlatings oor die beweerde “blackface”-insident by Universiteit Stellenbosch (US) is dit van hul Facebook-blad onttrek en met nuwe beskuldings vervang.
Matie-studente was pers geverf
‘n Foto wat die ronde op sosiale media doen van die Matie-studente wat van “blackface” beskuldig word, wys hul gesigte was eintlik pers geverf.
Sosiale media storm ná ‘blackface’ by Maties
‘n Storm is op sosiale media ontketen nadat ‘n foto van twee Maties-vrouestudente met swart geverfde gesigte op Instagram gedeel is.
‘Niks meer wat kan brand nie’
Die brand op Simonsberg is nog nie onder beheer nie, maar daar is geen onmiddelike gevaar vir enige eiendom of lewens nie.
Brand woed vir vierde dag
Die brand op Simonsberg woed vir ‘n vierde dag met meer as 100 brandbestryders wat tans probeer om die vuur in bedwang te bring.
Moord op bejaarde: Verdagte in hegtenis
‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 86-jarige man in Stellenbosch.
Tweede verdagte gearresteer
‘n Tweede verdagte is in verband met die moord op ‘n 86-jarige man van Stellenbosch gearresteer.