Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Studentepaartjie woeker én swot
Sedert die begin van die pandemie het talle mense hul werk verloor, waarna die meeste hul eie ondernemings begin het. Buiten werkloses het selfs studente die inisiatief geneem om entrepreneurs te word.
-
Adam Small-feestyd hier
Pniël, die klein asemrowende dorp wat voorheen die sendingstasie in die Dwarsriviervallei was, bring Saterdag 26 Februarie weer hulde aan Adam Small, die digter, skrywer, politikus en akademikus, met ’n literêre fees.
-
Kids to learn 1st response to stricken elderly carers
Primary schoolchildren are being encouraged to be lifesavers by participating in an award winning educational campaign hosted by the Heart and Stroke Foundation South Africa.
-
Ongeluk op Helshoogtepad
Drie mense is ernstig en twee lig beseer toe ’n minibus en twee ligte voertuie vroeg Maandagmiddag, 21 Februarie, op die Helshoogtepad naby Alluvia-wynlandgoed in ’n botsing betrokke was.
-
Prof. met skuins humor se boom
Die mooiste lanings bome in Stellenbosch is sekerlik die plataanlaning van Victoriastraat en Lanzeracweg.
-
Moordklag nadat man in La Colline geskiet is
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n 55-jarige man Maandag in die vroeë oggendure in La Colline doodgeskiet is.
-
Gemeenskap oë en ore van polisie
Die Cloetesville-polisie het vanaf November tot Januarie verskeie suksesvolle operasies van stapel gestuur om die gemeenskap vry van misdaad en dwelms te hou.
-
Apps level learning playing fields
The use of digital technology in special schools for learners with severe intellectual disabilities can help them develop important life skills.
-
Leerders raak ‘gesellig’
Die lot van vyf gr. 10-leerders by Lückhoff Sekondêr in Stellenbosch word vanaand, 24 Februarie, in ’n tugverhoor bepaal nadat ’n video waarin hulle (die leerders) alkohol op die skoolterrein gebruik wyd op sosiale media versprei is.
-
Jenewer hoef definitief nie net ‘gin & tonic’ te wees nie
Die verkope van jenewer het in die afgelope jaar drie keer vinniger as dié van enige ander soort drank gestyg.







