Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vermeende verkragter kry R500 borgtog
Die vermeende verkragter van ‘n vrouestudent by Universiteit Stellenbosch is op borgtog van R500 vrygelaat.
-
Matie buite Harmonie verkrag
Universiteit Stellenbosch het gisteraand in ‘n persverklaring bekend gemaak ‘n geval van verkragting is by die universiteit aangemeld.
-
Foto’s: EFF betoog by US
Ten spyte van ‘n woordewisseling tussen lede van die SAPD en die EFF Student Command, sê Universiteit Stellenbosch die betogers is nie Donderdag 3 Maart toegang tot die kampus geweier is nie.
-
Sewe Maties ondersoek vir vandalisme
Sewe studente van Universiteit Stellenbosch is van vandalisme aangekla ná hulle vermoedelik skade aan die Jan Marais-standbeeld gerig het.
-
Raad se besluit weerspreek skikking
Universiteit Stellenbosch se raad het tydens ‘n vergadering op Saterdag 20 Februarie besluit dat “die taalbeleid, -plan en -spesifikasies buigsaam toegepas mag word”.
-
Maties ondersoek hantering van ‘blackface’-herrie
Rektor en visekanselier prof. Wim de Villiers sê Universiteit Stellenbosch gaan ‘n onafhanklike kommissaris aanstel om die hantering van die “blackface”-herrie te ondersoek.
-
Taalbeleid: US buig knie in hof
Universiteit Stellenbosch moes vandag die knie buig voor ‘n hofaansoek deur AfriForum Jeug en het onderneem om te verseker Afrikaans en Engels geniet gelyke status as onderrigtaal.
-
Open Stellenbosch trek verskoning terug
Kort ná Open Stellenbosch verskoning gevra het vir hul uitlatings oor die beweerde “blackface”-insident by Universiteit Stellenbosch (US) is dit van hul Facebook-blad onttrek en met nuwe beskuldings vervang.
-
Matie-studente was pers geverf
‘n Foto wat die ronde op sosiale media doen van die Matie-studente wat van “blackface” beskuldig word, wys hul gesigte was eintlik pers geverf.
-
Sosiale media storm ná ‘blackface’ by Maties
‘n Storm is op sosiale media ontketen nadat ‘n foto van twee Maties-vrouestudente met swart geverfde gesigte op Instagram gedeel is.








