Die ATKV-redenaars se eerste ronde is op 15 April by Laerskool Brackenfell beslis. Vier leerders van Laerskool Stellenbosch het na die halfeindronde deurgedring. Van links is Jana Koekemoer (gr. 7), Isabella Eksteen (gr. 7), Elizabeth Joubert (gr. 6) en Annebelle Spies (gr. 5).
Nie op hul mond geval
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.