Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Maties trek ‘aanstootlike’ advertensie terug
Die Universiteit Stellenbosch het ‘n kontroversiële advertensie vir junior navorsingsinsternskappe wat slegs aan swart, bruin, Indiër of Chinese Suid-Afrikaners gerig was, teruggetrek na kritiek van die VF Plus. Die universiteit…
-
Koeëls tref twee kinders in Cloetesville
Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.
-
Matie sterf in ongeluk in Durbanville
Die 19-jarige Thomas Bath, ‘n geliefde voormalige Paarl Gimnasium-leerder en Universiteit Stellenbosch-student, se lewe is Maandag 1 Desember kortgeknip toe hy in ‘n motorfietsongeluk in Durbanville dood is.
-
Lewenslank vir 2 ná moord op jong ma van Khayamandi
Die twee mans van Khayamandi is in die hooggeregshof aan Cheney Prins se moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, sowel as regsverydeling skuldig bevind.
-
Mylpaal: Stellenbosser vier eeu van lewe tesame met 70ste huweliksherdenking
Chris van der Merwe bereik ‘n merkwaardige dubbele viering in Desember – sy 100ste verjaarsdag op 30 Desember en sy 70ste huweliksherdenking met sy 94-jarige vrou Marietjie op 14 Desember.…
-
Maties vereer eerste rampbestuurder met eredoktorsgraad
Die Universiteit Stellenbosch het op 8 Desember die eerste eredoktorsgraad aan Colin Deiner toegeken vir sy toewyding aan rampbestuur. In sy toespraak het hy die belangrikheid van ingenieurswese in rampvoorkoming…
-
Politici vra ingryping in Cloetesville
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
-
Noodbehuising deur inwoners van Jamestown gefnuik
Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê…
-
Foto’s | Kylemore-gemeenskap sit skouer aan die wiel vir sport
Rolspelers in Kylemore het ‘n nuwe astro-sportveld, Klipkraal, op 2 Desember amptelik geopen, gevolg deur emosionele toespraak deur Marais Steyn, wat die belang van vennootskappe beklemtoon het. Die Aitsa!-naskoolsentrum, gestig…
-
Planne glo op pad om Van der Stel-sportkodes betyds te skuif
Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n wêreldklas “Field of Dreams” by die Van der Stel-sportkompleks stelselmatig vorder, maar die plaaslike sportraad beklemtoon die noodsaaklikheid van alternatiewe huisvesting. Vereistes om bestaande…










