Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Veiligheid onder die loep na moord in begraafplaas
‘n Bejaarde man is die afgelope Saterdag dood in ‘n Stellenbosse begrafplaax gevind waar hy sy seun se graf besoek het.
-
Man sterf ná noodlottige aanval by begraafplaas in Eikestad
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.
-
Beseerde brandbestryder suksesvol uit Stettynskloof-berge gered
’n CapeNature-brandbestryder (42) is Saterdagoggend (17 Januarie) suksesvol uit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered
-
G’n planne vir aftree vir Suster Lindoor
Diens met deernis is die slagspreuk van Geluksoord in Onder-Papegaaiberg en is al die afgelope 45 jaar die dryfveer agter suster Connie Lindoor se jare van diens. Lindoor (69) het…
-
Idasvalleier vang Afrikaanse meestersgraad
Van spelkompetisies tot ‘n meestersgraad in Afrikaans – met lof – vir ‘n Idasvallei-leerder… Tes-Adri Page was in 2010 ‘n “skraal klein meisie” van Idasvallei in Stellenbosch met ‘n voorliefde…
-
Dwarsrivier se Lanquedoc-brug voltooi
Die nuwe Lanquedoc-brug, ‘n langverwagte infrastruktuurprojek in die Dwarsriviervallei, is verlede Donderdag (11 Desember) amptelik deur die Stellenbosch-munisipaliteit geopen. Dit word as ‘n belangrike mylpaal vir die gemeenskap en omliggende…
-
IN DIE HOF: Japie eers in Februarie weer in hof
Die saak teen die vermeende kinder-moordenaar Elizabeth Japie van Jamestown is tot Dinsdag 25 Februarie 2026 uitgestel. Japie staan tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord en dwarsboming van die gereg,…
-
Stellenbosch-hospitaal – ‘Dis nie net baba Newman’
Stellenbosch se plaaslike staats-hospitaal is ‘n “panado-hospitaal”. Dit is hoe talle Stellenbossers die hospitaal beskryf waar die 10 maande oue Mileeck Newman op Vrydag 21 November gesterf het (“Herrie nadat seuntjie…
-
Maties trek ‘aanstootlike’ advertensie terug
Die Universiteit Stellenbosch het ‘n kontroversiële advertensie vir junior navorsingsinsternskappe wat slegs aan swart, bruin, Indiër of Chinese Suid-Afrikaners gerig was, teruggetrek na kritiek van die VF Plus. Die universiteit…
-
Koeëls tref twee kinders in Cloetesville
Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.










