Altesaam 14 personeellede van Laerskool Stellenbosch het 23 Oktober saam met baie leerders van die skool aan die Moore Night Run deelgeneem. Hierdie wedloop is by Laerskool Stellenbosch aangebied. Renaldo Payne het eerste in die mans-afdeling vir veterane geëindig. Voor van links is Jeanri van Lingen, Jana Roeloffse, Madelize de Vries, Adiska du Preez, Renika Stramrood, Renaldo Payne, Maryke Aspeling en Carine Mocke. Middel is Nita Gouws, Anize Koetsier en Johannita Kruger. Agter is Dawie de Vries, Stefan Gouws en Jacques Horne.
Onnies draf saam met leerders
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.