Die kleredrag van onderwyseresse laat veel te wense – veral dié van jong onderwyseresse (“Onnies geteister”, Eikestadnuus, 28 April).

Ek doen ’n vriendelike beroep op skoolhoofde om toe te sien dat die jong juffrouens betaamlik lyk wanneer hulle die skoolterrein betree, en nie die oorsaak is van struikeling vir ons tienerseuns nie.


Bekommerde ouer,

Cloetesville

You need to be Logged In to leave a comment.