Die hoofseun van die Hoërskool Stellenbosch, Jarryd Myburgh, is gekies om deel te neem aan Die Burger se jeugleierkonferensie wat hierdie jaar vir die 62ste jaar aangebied word. Daar word slegs 50 jeugleiers van oor die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap gekeur vir hierdie konferensie. Die konferensie vind plaas van 14 tot 16 Desember. Foto:
Op pad na jeugkonferensie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.