Opinion
-
MENING | Met Vadersdag onthou ek jou, Daddy
Die skrywer deel sy hartseer oor die verlies van sy pa en sy herinneringe aan hom.
-
LESERSBRIEF: Kosbare munt gesoek
Ek deel graag my storie oor ‘n verlore Krugermunt van jare gelede. My pa het altyd gespot dat ek “soos ‘n Krismisboom” lyk met al my juwele. Ek het op…
-
MENING: “Wie se Stellenbosch? ‘n Herbesinning oor Botmaskop”
In ‘n onlangse brief bied prof. Johan Fourie ‘n vurige verdediging van die luukse landgoedontwikkeling op Botmaskop in Stellenbosch (“Botmaskop: Houding grief”, Eikestadnuus, 24 April). Hy begin met ‘n persoonlike staaltjie…
-
READER’S LETTER: ‘Spoilt ballots tell a different story’
The DA’s statement following their victory in the Stellenbosch Ward 9 by-election paints a picture of growing momentum and overwhelming support. But a closer look at the numbers – and…
-
LESERSBRIEF: Mostert se drif?
Toe ek in 1967 as assistant-stadsingenieur van die Stellenbosch-munisipaliteit aangestel is, het ek aangeneem die drif oor die Eersterivier in Koloniesland is die drif waarna die woonbuurt Mostertsdrift vernoem is,…
-
LETTERS FROM READERS: “Vote to send a message to the Stellenbosch Municipality”
The Ward 9 by-election on Wednesday, 14 May, is your chance to send a clear message to Stellenbosch Municipality: we reject the proposed parking garage behind the town hall. For…
-
Afrikaans in 1800
Dr. Willem Botha Afrikaans was teen die einde van die 1700’s waarskynlik reeds stewig as die spreektaal van duisende mense van alle bevolkingsgroepe aan die Kaap gevestig. Nederlands was aan…
-
READER’S LETTER II Corridor project tackles congestion
For years, traffic congestion has plagued Stellenbosch, threatening mobility, the quality of life, economic vitality, and the heritage character of this historic town. Despite years of community input, policy commitments…
-
LESERSBRIEF: ‘Hou amptenare verantwoordelik’
Ek verwys na die berig “Appèl kom oor gat in Birdstraat” (Eikestadnuus, 24 April). Die berig is eensydig soos talle ander berigte wat al geplaas is. Wat die Stellenbosch-munisipaliteit nie verklaar…
-
LESERSBRIEF: Botmaskop – Houding grief
Die debat rondom die Botmaskopontwikkeling in Stellenbosch het gelei tot ‘n verskeidenheid menings, wanvoorstellings en nuwe verdeeldhede. As inwoner of belanghebbende is jy óf vir óf teen, met geen ruimte…