Thina Gabavana, ’n graad 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, is onlangs aangewys as die belowendste aktrise by die Namakwaland-toneelfees in Springbok.Foto: Stephan Meyer