Hoërskool Stellenbosch se debatspan het aan die WOW-debat-kompetisie by die Woordfees deel-geneem en tweede geëindig. Chris Janse van Rensburg (gr. 9) en Chumani Komsana (gr. 11) was tweede in die debatkompetisie se Ou Hande-afdeling. By hulle is Valerio Costa (gr. 10).


Ou hande

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article