Drie gholfspelers van Paul Roos Gimnasium, (van links) Nicolas van der Vyver, Tynan Vermeulen en Andries van der Vyver, het verlede maand aan die Junior Nedbank-gholfuitdaging by Sun City deelgeneem. Altesaam 70 spelers het aan die toernooi deelgeneem, met Nicolas wat gesamentlik 11de, Tynan 33ste en Andries 15de geëindig het.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.