Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs 'n agtpaaltjie-oorwinning oor hul eweknieë van die Hoërskool Strand behaal. Die spanne het in 'n 20-boulbeurt-wedstryd kragte gemeet, met die Hoërskool Strand wat eerste gekolf en 102/6 in sy kolfbeurt aangeteken het. Die PRG-kolwers het danksy die uitstekende kolfwerk van James Holm (57*) korte mette met die teiken gemaak (103/2 in 9.2 boulbeurte).
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs ‘n agtpaaltjie-oorwinning oor hul eweknieë van die Hoërskool Strand behaal. Die spanne het in ‘n 20-boulbeurt-wedstryd kragte gemeet, met die Hoërskool Strand wat eerste gekolf en 102/6 in sy kolfbeurt aangeteken het. Die PRG-kolwers het danksy die uitstekende kolfwerk van James Holm (57*) korte mette met die teiken gemaak (103/2 in 9.2 boulbeurte).

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article