Paul Roos Gimnasium se gholfspan was die naaswenners by die Sun City-kampioenskappe danksy puik rondtes van 73 elk deur Jack Brugman en Andries van der Vyver. Die span het amper ’n oornag agterstand van 15 houe uitgewis om met slegs vier houe agter die wenners, St. Stithians College van Johannesburg, te eindig. Hoër Jongenskool Paarl het in die derde plek geëindig. Van der Vyver het ’n puik vierde plek en Brugman ’n gesamentlike vyfde plek behaal. Van links is Van der Vyver, Brugman (kaptein), Ties Bakker, Gerrard Hartman, Pieter Hoeksma (hooforganiseerder) en Nicolas van der Vyver.Foto:


Paul Roos Gimnasium se gholfspelers wen silwer

You need to be Logged In to leave a comment.