Die beste gholfspelers van Paul Roos Gimnasium het die tweede plek in die Suid-Afrikaanse skolekompetisie in Worcester behaal. Die span het op -1 ná die twee dae se spel geëindig – slegs vier houe agter die wenner, die Hoërskool Waterkloof. Links is die trotse gholfspan (van links) Tienie Hendriksz, Nicolas van der Vyver, Andries van der Vyver, Gideon Fourie, Tynan Vermeulen en Anna Becker-Frankel.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.