Paul Roos klop Drostdy

Paul Roos seëvier teen Drostdy op die rugbyveld.


Die rugbyspanne van Paul Roos Gimnasium (PRG) het op Vrydag 21 Maart met die afloop van die eerste amptelike wedstrydbepalings vir 2025 in Worcester ’n goeie dag se rugby beleef.

Die Stellenbossers het teen HTS Drostdy te staan gekom.

Die gasheer was soos gewoonlik ’n uitstekende opponent, maar die eerste span van PRG (foto) het daarin geslaag om 20-26 te seëvier.

You need to be Logged In to leave a comment.