Paul Roos Gimnasium speel die week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van die uitruilprogram wat al meer as 25 jaar tussen die twee skole bestaan. Terselfdertyd besoek Lote Gimnasium uit Cieszyn, Pole, ook die skool. Die projek het in 2008 begin en dit is die skool se vyfde besoek aan Paul Roos se Duitse klasse. Hulle is ook ’n Pasch-skool soos Paul Roos. Bo is die Poolse groep by Kaappunt.

You need to be Logged In to leave a comment.