Agter staan Michael Williams en Waldo van Zyl. Voor is Cara Siebert, Lenelle van der Merwe, Arnel Raath en Nicke Lategan.Foto’s: Charmaine Sander


Paul Roos Gimnasium het verlede maand sy twee susterskole, Rhenish Girl’s High en Hoër Meisieskool Bloemhof, vir Vrouemaand bederf.

Die graad agt-leerders van Paul Roos, wat ná vyf maande terug is by die skool, het die inisiatief geneem om vir elkeen ’n blom skool toe te bring en in die tradisie van ware here aan die meisies eer te betoon. Hulle bedank Okasie wat die blomme vir hulle gerangskik het.

You need to be Logged In to leave a comment.