Die droomseisoen van die o.19A-rugbyspan van Paul Roos Gimnasium duur voort, met dié span wat steeds onoorwonne is. Die span het Saterdag 20 Julie ’n sege van 42-7 oor die eerste span van Bishops behaal en het die afgelope Saterdag (27 Julie) met 28-3 teen die Hoërskool Stellenberg geseëvier. Foto: Charmaine Sander Photography


Paul Roos se 0.19A-span ryg oorwinnings in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article