Die o.17-sewesrugbyspan van Paul Roos Gimnasium is as die kampioene van die NWU Prestige Sewestoernooi in Potchefstroom gekroon. Die span het al drie sy wedstryde gewen: 19-7 teen die Hoërskool Waterkloof, 31-0 teen Monument en 22-19 teen Grey Kollege. PRG se Junaid Coetzee is ook as speler van die toernooi aangewys.
Credit: SYSTEM
PRG-7’s oordonder in Potch-toernooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.