Die koor van Paul Roos Gimnasium het ’n goue prys (meer as 80%) in die streekronde van die ATKV Applous-kompetisie ontvang. Die koor bestaan uit 100 lede en is onder die leiding van die koorleiers Stephan Bezuidenhout en Cezarre Strydom.


PRG-koor wen goud

You need to be Logged In to leave a comment.