Altesaam 1 300 PRG-leerders het op 3 Maart, tydens die skool se verjaarsdagweek vieringe van Paul Roos se 157ste verjaarsdag, aan die eerste Tiger Wheel & Tyre PRK Kaskar Fundracer deelgeneem. Die doel van die prettige kompetisie was om geld vir die Borg-’n-Paul-Rooser-fonds in te samel. Lees meer op bladsy 4. Foto: