Hermanus Schmidt, ‘n gr. 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, het op Woensdag 27 Augustus die Johann Vos-musiekkompetisie gewen. Dié gesogte kompetisie word jaarliks deur die Hoërskool Bellville aangebied. Ná die bekende pianis, Roelof Temmingh, se oorwinning in 2015 is Hermanus nou PRG se tweede algehele wenner van die kompetisie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article