Altesaam 22 rugbyspelers van Paul Roos Gimnasium sal in die skoolvakansie aan provinsiale skolerugbytoernooie in die wit en blou van die Westelike Provinsie uitdraf. Die o.18-spelers (foto) wat die WP sal teenwoordig, is Luke Graham en Wilbur Loubser (o.18-Cravenweek-span)