Altesaam vyf Paul Roos Gimnasium o.19-krieketspelers is onlangs vir hul onderskeie Boland-spanne gekies wat in Desember aan nasionale toernooie gaan deelneem. Die o.19-spelers is Corney van der Watt, Josh Jordaan, Paul Senekal, Riley Norton en William September. Foto: