Die senior debatspan van Paul Roos Gimnasium het verlede week aan ’n interne debatreeks deelgeneem ter voorbereiding vir die nasionale ATKV-kompetisie in April. Die onderwerp was “Selfdoen-aksies bevorder demokrasie in Suid-Afrika, al dan nie”. Die debatteerders (van links) is Ian Lubbe, Altus de Villiers, Steffan Thielen en Altus du Plessis.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.