REËN HOU ALMAL BINNE: Ná die stormweer aan die begin van die week is die res van die week se weervooruitsig warmer. Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens styg die kwik vandag (Donderdag) tot 19 °C. Vrydag en Saterdag skyn die son, maar teen Maandag is die koue winterweer terug en die maksimum temperatuur sal na verwagting 21 °C wees. Die koue weer blyk vele Stellenbossers binne te hou, soos dié week in Victoriastraat te sien was. Foto: Francois Lombaard
Ná die stormweer aan die begin van die week is die res van die week se weervooruitsig warmer. Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens styg die kwik vandag (Donderdag) tot 19 °C. Vrydag en Saterdag skyn die son, maar teen Maandag is die koue winterweer terug en die maksimum temperatuur sal na verwagting 21 °C wees. Die koue weer blyk vele Stellenbossers binne te hou, soos dié week in Victoriastraat te sien was. Foto: Francois Lombaard
You must be logged in to post a comment.