Eikestadnuus het in verlede week se uitgawe ’n foto van Tendani Shauambea, ’n studenteleier aan die Universiteit Stellenbosch en medestigter van die Ride a Bike-projek, by die artikel “Kampus-fietsry vergemaklik” gepubliseer.

Die foto is deur Jessica Hillier geneem, maar die koerant het versuim om by te voeg dat die foto die eiendom van MatieMedia is. Eikestadnuus vra om verskoning vir dié uitlating van die fotobron-krediet.

You need to be Logged In to leave a comment.