Eikestadnuus het in verlede week se uitgawe in die berig “Roode skryf ‘vuurwarm romanse’”, verkeerdelik verwys na die uitgewer en eienaar van Naledi-uitgewers as Johan van Zyl, dit is egter Johan Coetzee.
Eikestadnuus vra om verskoning vir die fout.