’n Fout is in die onderskrif van die voorblad­foto “Winter in al sy nat glorie” (Eikestadnuus, 6 Junie) gepubliseer. In die onderskrif is na Waterford Estate verwys as “Waterfront Wines”. Die foto is wel van die ingang van Waterford Estate in Stellenbosch. Eikestadnuus vra om verskoning vir die fout.

You need to be Logged In to leave a comment.