Rohan van Loggerenberg (regs), ’n leerder aan Paul Roos Gimnasium, is gekies om Suid-Afrika by die Xterra Driekamp-wêreldkampioenskap te verteenwoordig nadat hy onlangs ’n kompetisie in Grabouw gewen het.