’n Natuurlike verskynsel het hom verlede Donderdag afgespeel en Stellenbossers omtrent die kop laat krap toe inwoners ’n harde dreun hoor en ’n stofwolk teen die hange van die Jonkershoekberge sien. Dit was egter nie ’n aardbewing nie, maar ’n rotsstorting. “Dit is nie ongewoon nie Credit: SYSTEM