Paul Roos Gimnasium het verlede week gemengde welslae bereik met een span wat ’n die rugbyveld verloor het. PRG het goed teen Boland Landbou gevaar met die eerste span wat die oorwinning met 45-21 beklink het.Foto: