Simone van der Merwe (gr. 8) het die afgelope naweek aan die UIPM Tweekamp/Driekamp Wêreld-kampioen­skap in Madeira, Portugal, deelgeneem en ses goue medaljes gewen. Lees meer op bladsy 3.Foto: UIPM World Pentathlon / Nuno Gonçalves


Simone van Bloemhof ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.