Simone van der Merwe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het vroeg in Junie aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir tweekamp en driekamp deelgeneem, waar sy in albei items as die land se beste o.15-atleet gekroon is. Sy is ook in die SA span opgeneem wat in Oktober in Portugal aan die wêreldkampioenskap gaan deelneem, waar sy haar wêreldkampioenskapstitels van 2021 sal verdedig.
Simone wen weer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.