Sink nie ’n opsie nie

Sink nie ’n opsie nie


Die Laerskool Stellenbosch se jaarlikse Pretgala is Maandag 27 Januarie gehou. Gr. R- tot gr. 3-swemmers het die geleentheid gekry om aan nommers soos bordjie-skop en “poolnoodle-swem” deel te neem. Gr. 7-leerders het as “menseredders” opgetree en staan die aspirant-swemmers in die water by. Bo geniet Reuben van der Merwe (hoofseun) en Christopher McLean (gr. R) dit terdeë.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.