Laerskool Stellenbosch het Saterdag 4 Mei sy jaarlikse Sotheby’s International Realty-sportdag aangebied. Elf skole uit die Boland en die WP het vanjaar deelgeneem. Netbal- en rugbyspanne van o.7 tot o.13 het hul staal kom wys en die dag saam geniet. Die o.7-rugbyspan is voor van links: Oliver Rossouw, Jak Bolton en Adam Bekker. Middel: Paul von Zeuner. Agter van links: Samuel Kietzman, TJ Alberts, Joshua du Toit, hul afrigter, Dawie de Vries, Morgan Wyngaardt, Joshua Powell en Charl Swart.
Skole van oral by sportdag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.