Die Bloemhof Accelerando-koor was vanjaar een van verskeie skoolkore wat aan die jaarlikse BeKoor-koorfees deelgeneem het. Dié fees is Woensdag 17 April vir die negende keer deur Paul Roos Gimnasium in die skool se sentrum aangebied. Ander skole wat deelgeneem het, was Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch, Rhenish Girl’s High School en die Hoërskool Jan van Riebeeck. Bloemhof se Accelerando-koor onder leiding van Marijke de Villiers het almal bekoor.Foto: Leon Piron
Skoliere ‘BeKoor’ gehoor by koorfees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.