Breadline Africa het onlangs ’n nuwe biblioteek by die Laerskool Rietenbosch opgerig. Die inwyding en oorhandi­ging van dié opslaan-biblioteek het Maandag 23 November by die skool plaasge­vind. Agter is Marion Wagner (direkteur van Breadline Africa) en Irvin van Kerwel (hoof van die Laerskool Rie­ten­bosch) saam met leerders van die skool.


Skool kry biblioteek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article