Hierdie leerders van die Hoërskool Stellenbosch is op Unisa se ererol geplaas vir hul uitstekende uitslae in die musiekteorie-eksamen wat in Oktober 2018 afgelê is. Van links is Zoë Samuels (gr. 1: 97%), Franci van der Merwe (gr. 2: 98%), Lian Bell (gr. 1: 97%) en Lize du Toit (gr. 5: 94%).
Soete klanke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.