Colleen Armoed, Rafiek Lackay en Linica Jooste van Hoërskool Cloetesville het 2 April na Texas in Amerika vertrek om aan verskeie internasionale sokkertoernooie vir Ikapa United se o.19-span deel te neem. Hulle sal na verwagting weer 25 April terugkom. Afwesig is Austin Arende (o.18). Foto: Elmarine Anthony
Speel sokker in Amerika
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.