Die Stellenbosch-rolbalklub het goeie rede om trots te wees op klublede vir hul onlangse uitnemende rolbalprestasies. Van links het Bertha Lane, Mariana Engelbrecht en Marlene Lambrechts die tweede plek (silwer) verower in die Westelike Provinsie Vroue-Trips-kompetisie, terwyl AD “Adriaan” Jordaan, JP Fouché en Adam Maurice Zartz dieselfde prestasie in die Westelike Provinsie Mans-Trips-kompetisie behaal het.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.