Alet-Marie van der Merwe (Hoërskool Stellenbosch): Jeugdag se oorsprong is vir baie hedendaagse tieners onbekend en dus geniet ons, sonder enige kennis, die vakansiedag. Ons besef nie die verantwoordlikheid wat ons het ten opsigte van die vooruitgang van die land nie. Die jeug moet met nuwe en innoverende idees vorendag kom.


Vandag vier Suid-Afrika Jeugdag. Eikestadnuus het by ’n paar van die dorp se jonger inwoners uitgevind waaroor dié dag gaan en wat dit vir hulle beteken.

You need to be Logged In to leave a comment.