Melissa Mhone van Idasvallei Primêr, Stellenbosch se vinnigste o.12-naelloper, het weer eens haar skool trots gemaak. Sy het haar Wes-Kaapse kleure by die onlangse Wes-Kaapse kampioenskap in die Paarl verower en sal van 23 tot 26 Maart aan die nasionale skole-atletiek- byeenkoms in Potchefstroom deelneem. Foto: