Jaleel Nel, stut van Hoërskool Stellenbosch se o.15A-span word deur verdedigers van Hoërskool Robertson vasgevat by verlede week se interskole. Die Stellenbossers het 17-12 gewen danksy ’n drie in die laaste minuut van die wedstryd. Die Stellies-spelers agter is die twee flanke, Ruben Buys en Jacques Brand.


Stellies blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article