Voor van links: Cyall Mansfield en Ethan Jacobs. Agter van links: Dane Rhode, Colin Myburgh, Reeve Februarie, Zani Bruwer en Fred Solomons.


Hoërskool Stellenbosch het onlangs sy jaarlikse matriekafskeid gehou en die leerders het behoorlik uitgehang by die spoggeleentheid.

You need to be Logged In to leave a comment.