Hierdie leerders van Hoërskool Stellenbosch het by ’n onlangse kompetisie hul amptelike WP-kleure in rasieleiding verwerf. Van links is Jennifer Allen, Zena Linders, Kala Pretorius en Tamre Fredericks.